James Craig (akteur)

James Craig
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Henry Meador
Geboorte (1912-02-04)4 Februarie 1912
Sterfte 28 Junie 1985 (op 73)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Craig (4 Februarie 1912 – 28 Junie 1985) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Kitty Foyle (1940), The Devil and Daniel Webster (1941), Seven Miles from Alcatraz (1942), en Dark Delusion (1947).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search